Ebola eis 31 lewens in Kongo – WGO

Lees ook :

31 mense dood van Ebola in Kongo – WGO fotokrediet: canva

REPUBLIEK DIE KONGO. – Die WGO het gister gesê 31 mense is in die Republiek die Kongo aan Ebola oorlede.

Lees ook: Nuwe Ebola-uitbraak in Kongo eis 15 lewens

Volgens die WGO is 48 gevalle van Ebola bevestig sedert ‘n waarskuwing oor ‘n uitbraak op 5 September uitgereik is. Altesaam 900 mense wat in kontak was met iemand wat Ebola het, is opgespoor.

Die WGO het gesê dit het begin om mediese werkers en die mense wat in kontak was met besmette mense in die Kasai-provinsie in te ent.

Geen gevalle van Ebola is buite die Kongo aangemeld nie.

Bronne: Euronews, SABC News, CTVNews

Lees ook: Nuwe Ebola-uitbraak in Kongo eis 15 lewens

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief