Powerball uitslae vir 19 September 2025
Boerpotte: Powerball: R77 miljoen Powerball: R66 miljoen Uitslae: PowerBall: 02, 16, 24, 41, 47. Powerball: 19. PowerBall Plus: 04, 18, 34, 42, 50. Powerball: 13. *SPELERS MOET 18 JAAR EN…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,029 op Friday 19 September 2025.
Boerpotte: Powerball: R77 miljoen Powerball: R66 miljoen Uitslae: PowerBall: 02, 16, 24, 41, 47. Powerball: 19. PowerBall Plus: 04, 18, 34, 42, 50. Powerball: 13. *SPELERS MOET 18 JAAR EN…
BLOEMFONTEIN. – Die saak teen Thabo Bester, Nandipha Magudumana en hulle medebeskuldigdes is tot Desember uitgestel. Lees ook: Thabo Bester en medebeskuldigdes vandag weer…
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n geel vlak 1-waarskuwing vir onstuimige wind vir die kusgebiede van die Oos-Kaap vir vandag uitgereik. Lees ook: Ebola eis…
Die Powerball-boerpot vir vanaand staan op R77 miljoen en die PowerballPlus-boerpot staan op R66 miljoen. Lees ook: Powerball uitslae vir 16 September 2026 Dit…
REPUBLIEK DIE KONGO. – Die WGO het gister gesê 31 mense is in die Republiek die Kongo aan Ebola oorlede. Lees ook: Nuwe Ebola-uitbraak…
VRYSTAAT. – Twee ma’s is deur die Bloemfontein-landdroshof in twee afsonderlike sake vir kinderverwaarlosing gevonnis. Sers. Sinah Mpakane, polisiewoordvoerder, sê in ‘n verklaring in…
WES-KAAP. – ‘n Volwassene en ‘n kind het Donderdagoggend in ‘n ongeluk op die Bottelarypad, Stellenbosch, gesterf. Titanium Securitas sê in ‘n sosialemediaplasing die…
NORTH CAROLINA, VSA. – Die bekende liedjieskrywer Brett James (57) is een van drie mense wat gister in ‘n vliegtuigongeluk in North Carolina oorlede…
GAUTENG. – Vusimuzi “Cat” Matlala se aansoek om borgtog is in die Alexandra-landdroshof geweier. Die hof hou voor Matlala is ‘n vlugrisiko en kan…
GHANA. – Elf mense wat uit die VSA na Ghana gedeporteer is, is van plan om die Ghana-regering vir “onwettige aanhouding” te dagvaar. Lees…