Brekende Nuus
Afrikaans

Een dood en meer as 30 beseer tydens turbulensie op vliegtuigrit

Een dood en meer as 30 beseer na turbulensie tydens vliegtuigrit
fotokrediet; Canva
Een dood en meer as 30 beseer na turbulensie tydens vliegtuigrit fotokrediet; Canva

Lees ook: Doodsoorsaak van Boeing- fluitjieblaser bekend

BANGKOK. – Een persoon is dood en meer as 30 is beseer tydens turbulensie tydens ‘n vlug van Londen na Singapoer.

Die Boeing 777-300ER met 211 passasiers en 18 bemanningslede moes in Bangkok land na erge turbulensie voorgekom het.

Singapore Airlines se woordvoerder het hulle medelye uitgespreek teenoor die familie van die oorledene en het gesê hulle prioriteit is om die mense wat op die vlug was, te help.

Bronne: DW – South Africa, AP News, Evening Standard

Lees ook: Doodsoorsaak van Boeing- fluitjieblaser bekend