Een persoon dood, brug stort ineen terwyl Australië oorstroom

Lees ook :

Een persoon dood, brug stort ineen terwyl Australië oorstroom fotokrediet: X

AUSTRALIЁ. – Een persoon is oorlede, ‘n brug het ineengestort en verskeie dele van Queensland, Australië, is oorstroom na swaar, aanhoudende reën. Dit is die ergste oorstromings wat Australië in meer as 60 jaar beleef het.

Lees ook: Hittegolf duur voort

Die Ollera Creek-brug het ineengestort en gemeenskappe is gestrand, terwyl reddingswerk bemoelik is.

‘n Vrou (63) is gister dood na ‘n reddingsboot omgeslaan het toe dit ‘n boom wat onder water was, getref het.

Mense is ontruim, paaie het weggespoel en huise is oorstroom na erge reën die naweek in Australië uitgesak het.

Bronne: The Independent, ABC News, X

Lees ook: Hittegolf duur voort

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief