Een persoon dood en een beseer in skietery tydens roof

Lees ook :

Een persoon dood en een beseer na skietery tydens roof fotokrediet: Facebook

AMAOTI, KZN. – Een persoon is Vrydagoggend dood en sy broer is beseer in ’n skietery tydens ’n roof.

Lees ook: Familielid in hof wat glo meisie (16) doodmaak

’n Inwoner het die Reaksie-eenheid SA (Rusa) om 03:18 oor ’n skietery geskakel. Die polisie was reeds op die toneel toe hulle daar aankom.

Drie gewapende mans het deur die dak van die huis by die huis ingebreek. Die broers het die verdagtes probeer keer, maar is geskiet. Die verdagtes het ‘n onbekende bedrag geld uit ’n snoepwinkel wat aan die huis is, gesteel voor hulle vort is.

Bronne: Facebook

Lees ook: Familielid in hof wat glo meisie (16) doodmaak

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief