Lees ook: Verdagtes op Lusikisiki in hegtenis geneem, nie aangekeer vir massaskietery nie – polisieminister
Een verdagte is in hegtenis geneem in verband met die massaskietery in Lusikisiki waartydens 18 mense omgekom het. Die verdagte (45) is Maandagaand by sy huis in Lusikisiki in hegtenis geneem.
Die verdagte sal na verwagting vandag in die Lusikisiki-landdroshof in die Oos-Kaap verskyn.
Begrafnisse vir die slagoffers sal oor die naweek plaasvind.
Bronne: IOL, Daily Maverick, SAPD
Lees ook: Verdagtes op Lusikisiki in hegtenis geneem, nie aangekeer vir massaskietery nie – polisieminister