Eerste breinoperasies in 40 jaar vir Gautengse hospitaal

Lees ook :

(Fotokrediet: TimesLIVE)
(Fotokrediet: TimesLIVE)

Die Sebokeng-hospitaal in Gauteng het die afgelope week geskiedenis gemaak toe dit vir die eerste keer in 40 jaar breinchirurgie op twee pasiënte uitgevoer het wat aan subdurale hematoom (‘bloeding’n bloedgewas op die brein) ly.

Die Gautengse departement van gesondheid sê die mediese mylpaal is behaal ná ‘n neurochirurgie-eenheid by die hospitaal gevestig ks.

Sebokeng-hospitaal het voorheen pasiënte wat breinoperasies moes ondergaan na die Chris Hani Baragwanath- akademiese hospitaal verwys.

Nomantu Nkomo-Ralehoko, LUR vir gesondheid en welstand, het die span wat die operasies uitgevoer het, gelukgewens.

Lees die volledige verklaring hier:

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief