Tweede en derde seisoen van Monster-reeks beplan
Die nuwe Netflix-reeks Monster: The Jeffrey Dahmer Story, was in September verlede jaar vir ‘n tyd lank nommer een op die stromingsdiens nadat dit bekendgestel is.…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,129 op Monday 3 April 2023.
Die nuwe Netflix-reeks Monster: The Jeffrey Dahmer Story, was in September verlede jaar vir ‘n tyd lank nommer een op die stromingsdiens nadat dit bekendgestel is.…
Die 16-jarige meisie wat sedert Maandag 27 Maart 2023 in Alberton, Gauteng, vermis was, is gevind. Sy is dié dag om 13:00 vir die…
WAARSKUWING: FOTO NIE VIR SENSITIEWE LESERS Lucy, ‘n hond wat deur die Animal Welfare Society of SA gered is, het nou ‘n tweede kans…
Die Sebokeng-hospitaal in Gauteng het die afgelope week geskiedenis gemaak toe dit vir die eerste keer in 40 jaar breinchirurgie op twee pasiënte uitgevoer…
Maak: 35 beskuiteBereidingstyd: 25 minuteBaktyd: 45 minute plus uitdroogtydOondtemperatuur: 180 °C Bestanddele 100 ml (100 g) laevetmargarien2 groot eiers185 ml (150 g) suikerplaasvervanger (soos…
Die polisie op George in die Suid-Kaap doen ‘n beroep op die gemeenskap om te help om die vermiste 15-jarige Lilitha Makisi op te…
LEES OOK: Visserman vermis in see nadat dubbel-kajak omdop Kholeka Gcaleka, waarnemende openbare beskermer (OB), het bevind dat personeel van die Stellenbosch-hospitaal versuim het…
AfriForum gaan ’n hersieningsaansoek bring teen die nasionale tesourie se besluit om vrystelling aan Eskom toe te staan in terme van “onreëlmatige spandering en…
‘n Polisielid is Maandag in die vroeë oggendure in die Stoffberg-pad op Middelburg Gauteng doodgeskiet. Die polisie op Middelburg het Maandagoggend vroeg inligting ontvang…