Lees ook: JK Rowling maak weer plasings op X oor Imane Khelif ondanks dagvaarding
PARYS, FRANKRYK. – Valentina Petrillo is die eerste transgender atleet wat aan die Paralimpiese Spele gaan deelneem. Sy gaan Italië in Parys verteenwoordig in die vrouewedlope oor 200 en 400 m vir gesiggestremdes.
Voor haar geslagsverandering het sy 11 nasionale titels in die manskategorie gewen.
Petrillo het Stargardt se siekte en haar sig is tot 1/50ste van die normale spektrum beperk.
Bronne: DW – South Africa, NBC News, CBC News
Lees ook: JK Rowling maak weer plasings op X oor Imane Khelif ondanks dagvaarding