Powerball uitslae vir 27 Augustus 2024
Boerpotte: PowerBall: R64 miljoen PowerBall Plus: R15 miljoen Daily lotto: R450 000 Uitslae: PowerBall: 13, 35, 39, 42, 49. Powerball: 02. PowerBall Plus: 09, 17, 32, 34, 37. Powerball: 12. Daily lotto:…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,641 op Tuesday 27 August 2024.
Boerpotte: PowerBall: R64 miljoen PowerBall Plus: R15 miljoen Daily lotto: R450 000 Uitslae: PowerBall: 13, 35, 39, 42, 49. Powerball: 02. PowerBall Plus: 09, 17, 32, 34, 37. Powerball: 12. Daily lotto:…
KWAZULU-NATAL. – Twee persone is vanmiddag beseer, van wie een kritiek, nadat ‘n bakkie omstreeks 15:30 in ‘n kitskosrestaurant in Raj Mahalstraat in Merebank…
Tumi Sole het op X vir brig. Athlenda Mathe, die nasionale polisiewoordvoerder van die polisie, gesê: “That monster needs to be in jail by…
WES-KAAP. – Pieter Retief (78) en Crystal, sy vrou, is Sondagmiddag in Murraysburg oorrompel en aangerand. Retief het aan sy beserings gesterf. Nog ‘n…
KWAZULU-NATAL. – Een persoon het ‘n kort rukkie gelede gesterf en 16 ander is beseer toe ‘n bakkie en ‘n taxi op die R614…
KWAZULU-NATAL. – Ten minste 123 ongedokumenteerde buitelandse burgers is vanoggend in ‘n operasie in Durban gearresteer. Kol. Robert Netshiunda sê buiten die arrestasies is…
Lees ook: Bibberweer oor hele land duur voort Die departement van internasionale betrekkinge en samewerking (Dirco) het die konsul-generaal in die Verenigde Arabiese Emirate…
Foto: SAPD VRYSTAAT. – Philip Mashudu (55) en Elsie Matlou Mashudu (54) het op 23 Augustus onderweg van Betlehem na Parys vermis geraak. Hulle…
Lees ook: Dodetal in Gaza nou meer as 40 000 AFGHANISTAN. – Die Taliban het nuwe wette ingestel wat vrouens verbied om in die openbaar…
Lees ook: Vrou eis R100 m. se Lotto-boerpot op KWAZULU-NATAL. – ‘n Egpaar van KwaZulu-Natal het die R16 m. Powerball Plus-boerpot van 2 Augustus…