Eerste vroulike Australiese sjef oorlede wat Michelin-ster verdien het

Lees ook :

Eerste vroulike Australiese sjef oorlede wat Michelin-ster verdien het fotokrediet: X

AUSTRALIЁ. – Skye Gyngell, die eerste vroulike Australiese sjef wat ‘n Michelin-ster gewen het, is in die ouderdom van 62 oorlede. Volgens Gyngell se familie het is sy Saterdag in Londen oorlede.

Lees ook: Israel dood Hezbollah-leier in Beiroet

Sy is verlede jaar met Merkel-selkarsinoom, ‘n skaars en aggressiewe velkanker, gediagnoseer. Gyngell moes ‘n operasie ondergaan wat die verwydering van haar speekselkliere ingesluit het. Dit het haar tydelik haar reuksin en smaak laat verloor.

Sjef Jamie Oliver en sjef Nigela Lawson het hulde aan Gyngell gebring.

Bronne: BBC, Daily Mail, ABC

Lees ook: Israel dood Hezbollah-leier in Beiroet

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief