Lees ook: Dringende aansoek vandag in hof oor 2024-matriekuitslae
Die EFF het hulle ondersteuning uitgespreek vir die Inligtingsreguleerder van Suid-Afrika se aansoek om te keer dat die 2024-matriekuitslae in die media geplaas word.
Die Inligtingsreguleerder het gesĆŖ die plaas van die uitslae in die media oortree die Popi-wet, maar die departement van onderwys en Afriforum het gesĆŖ die departement hou by die wet deur nie name te plaas nie.
Volgens die EFF veroorsaak die plaas van die matriekuitslae in die media skade aan studente, veral aan diƩ wat nie so goed gedoen het soos hulle klasmaats nie.
Die EFF het gesĆŖ die uitslae is persoonlik en moenie as openbare inligting behandel word nie.
Bronne: IOL, African Insider, Politics Web
Lees ook: Dringende aansoek vandag in hof oor 2024-matriekuitslae