Lees ook: Oorsteek van 1.5°C-drempel vir aardverwarming gaan hele 2024 duur
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het verskeie waarskuwings vir vandag vir erge donderstorms in KwaZulu-Natal, die Wes-Kaap en Oos-Kaap uitgereik.
Reën is vir die grootste deel van die land voorspel.
Mense word gewaarsku om die weer in hulle omgewings vir enige veranderinge dop te hou.
Bronne: Saws
Lees ook: Oorsteek van 1.5°C-drempel vir aardverwarming gaan hele 2024 duur