Erge donderstormwaarskuwing vir vandag uitgereik

Lees ook :

Erge donderstormwaarskuwing uitgereik vir vandag
Erge donderstormwaarskuwing uitgereik vir vandag fotokrediet: Skermgreep

Lees ook: ANC ondersteun ActionSA-kandidaat vir Tshwane-burgemeester

’n Geel vlak 2-waarskuwing vir erge donderstorms is vir vandag uitgereik.

Die waarskuwing geld vir Ladismith, Mbombela, Ermelo, Piet Retief, Paulpietersburg, New Castle, Ulundi, Mooirivier, Pomeroy, Endumeni, Utrecht en Abaqulusi.

Mense word gewaarsku om versigtig te wees as hulle iewers heen moet reis.

Bronne: SAWS

Lees ook: ANC ondersteun ActionSA-kandidaat vir Tshwane-burgemeester

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief