Erge reën en donderstorms vir vandag voorspel

Lees ook :

Erge reën en donderstorms voorspel vir vandag fotokrediet: SAWD

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het erge reën en donderstorms vir vandag voorspel. ’n Geel vlak 4-waarskuwing is uitgereik vir erge reën en donderstorms in die Noord-Kaap, Vrystaat en Gauteng met waarskuwings oor oorstromings.

Lees ook: Jean-Claude Van Damme beskuldig van seks met ‘mensehandelslagoffers’

Die Oos-Kaap en KZN is met ’n geel vlak 2-kennisgewing teen erge donderstorms, reën en moontlike oorstromings gewaarsku.

Die SAWD het reën voorspel vir die res van die week ook.

Motoriste word herinner om laagliggende brûe te vermy en om die weer dop te hou vir enige verandering. Mense word gemaan om van lopende water weg te bly.

Bronne: SAWD

Lees ook: Jean-Claude Van Damme beskuldig van seks met ‘mensehandelslagoffers’

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief