Brekende Nuus
Afrikaans

Erge reën en donderstorms vir vandag voorspel

Oranje en geel weerwaarskuwings uitgereik vir vandag

fotokrediet: Skermgreep
Oranje en geel weerwaarskuwings uitgereik vir vandag fotokrediet: Skermgreep

Lees ook: Verskeie weerwaarskuwings vir vandag uitgereik

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het vir vandag oranje en geel waarskuwings vir erge reën en donderstorms uitgereik.

’n Oranje vlak 6-waarskuwing vir erge reën is uitgereik vir Butterworth, Nelson Mandelabaai, Oos-Londen, Port St Johns, Dutywa, Lusikisiki, Bizana, Richardsbaai en Eshowe.

Mense word gewaarsku om versigtig te wees op die pad.

Bronne: SAWS

Lees ook: Verskeie weerwaarskuwings vir vandag uitgereik