Powerball uitslae vir 22 Oktober 2024
Boerpotte: PowerBall: R15 miljoen PowerBall Plus: R59 miljoen Daily lotto: R550 000 Uitslae: PowerBall: 02, 23, 27, 45, 49. Powerball: 12. PowerBall Plus: 02, 17, 20, 31, 33. Powerball: 11. Daily lotto:…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,697 op Tuesday 22 October 2024.
Boerpotte: PowerBall: R15 miljoen PowerBall Plus: R59 miljoen Daily lotto: R550 000 Uitslae: PowerBall: 02, 23, 27, 45, 49. Powerball: 12. PowerBall Plus: 02, 17, 20, 31, 33. Powerball: 11. Daily lotto:…
Siya- en Rachel Kolisi het kort gelede aangekondig hulle gaan hulle huwelik beëindig. Die Kolisi’s bevestig hulle gaan met respek uit mekaar en sal…
INTERNASIONAAL. – Liam Payne (31), eens die hartebreker van One Direction, het Woensdag in Buenos Aires in Argentinië by ‘n hotel na sy dood…
GAUTENG. – ‘n Meisie (6) is op 21 Oktober eers verkrag voordat sy vermoor is. Die polisie is op soek na Pethe Sara Simiao…
Wikus Vermaak (14) wat van aanlyn speletjies, teken en inkleur hou, is met sistiese fibrose gebore. Ivan Vermaak (3), Wikus se jonger broer wat…
Lees ook: Maak klaar vir duurder brandstof in November Sasol het met ‘n digitale stelsel, Tipped, saamgespan om kliënte in staat te stel om…
NOORD-KAAP. – Siphelo Mzamane (28), ‘n voormalige wapenoperateur van die SANW wat op Upington gestasioneer was, en Nkosikhona Apols (36), sy makker, is onderskeidelik…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Vrou is Maandagoggend in Cardhamrylaan in Phoenix doodgeskiet. Familie van die oorledene het gevra die publiek moenie foto’s en video’s van…
Lees ook: Voormalige burg. Kabelo Gwamanda vry op borg na inhegtenisneming vir ‘bedrog’ Die Johannesburgse burgemeester, Dada Morero, gaan vandag vergader met Kabelo Gwamanda,…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Man (21) is Sondagoggend in Mhlasini waar hy gewoon het, dood in ‘n plas bloed aangetref. Reaction Unit South Africa (Rusa)…