Lees ook: Herkodeer Eskom-koopkragmeters met aanlyn ‘token’
Eskom het mense wat stukkende of beskadigde koopkragmeters het of meters waarmee gepeuter is, aangemoedig om van die amnestietydperk gebruik te maak en voor 13 Desember na vore te kom.
Hierdie verbruikers word aangemoedig om hulle kragverbindings veilig en wettig te maak. Sover het 400 000 diesulkes van die amnestie gebruik gemaak en sodoende die boete van R6 000 vir ‘n eerste oortreding vir ‘n gepeuter aan ‘n kragmeter vrygespring.
Bronne: X





