Nuusflits Uitgawe 1,741 — Thursday 5 December 2024
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,741 op Thursday 5 December 2024.
Johannesburg-stadsbestuurder Floyd Brink beveel om pos binne 10 dae te verlaat
Lees ook: Voormalige Springbok-afrigter, John Williams, oorlede JOHANNESBURG. – Floyd Brink, die stadsbestuurder van Johannesburg, is gister deur die hooggeregshof beveel om binne 10…
SA Weerdiens waarsku teen hittegolf tot Saterdag
Lees ook: Geel vlak 2-waarskuwing vir donderstorms in KZN uitgereik Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het gewaarsku dat die huidige hittegolf nou tot Saterdag gaan voortduur.…
Belgiese sekswerkers deur arbeidswetgewing beskerm
INTERNASIONAAL. – België is die eerste land ter wêreld wat ‘n wet geskep het wat verskeie arbeidsvoordele vir sekswerkers insluit. Die wet beskerm sekswerkers…
Lewensredders reg vir Kaapstad-strande
WES-KAAP. – Meer as 680 lewensredders sal hierdie feesseisoen by swembaddens en strande in Kaapstad diens verrig. Geordin Hill-Lewis, die burgemeester van Kaapstad, het…
Voormalige Springbok-afrigter, John Williams, oorlede
Lees ook: SAL-vlieëniers staak oor salarisse, wil 15.7% verhoging hê John Williams (78), wat in 1992 die Springbokke se eerste afrigter was na die…
Weduwee kry nuwe huis van Korrektiewe Dienste
OOS-KAAP. – Die departement van korrektiewe dienste het Woensdag ‘n splinternuwe huis aan Nomagcaleka Molly Lukhele, ‘n weduwee van Buffalo Neck-woonbuurt, oorhandig. Volgens die…
Deveney Nel-moordsaak vir psigiatriese waarneming uitgestel
WES-KAAP. – Die Deveney Nel-moordsaak is tot 3 Januaure 2025 in die Caledon-landdroshof uitgestel, sodat die tienerverdagte waarneming in Valkenberg Psigiatriese Hospitaal kan ondergaan.…
Bitcoin bereik vir die eerste keer $100,000
Bitcoin, die wêreld se grootste kriptogeldeenheid, het vir die eerste keer in sy geskiedenis die $100,000-merk oorskry. Teen vroegoggend op 5 Desember het Bitcoin…
SAL-vlieëniers staak oor salarisse, wil 15.7% verhoging hê
Lees ook: Mary Phadi weer lid van MK danksy hooggeregshof se uitspraak Vlieëniers van die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) het vandag begin staak na onderhandelinge…