Powerball uitslae vir 10 Junie 2025
Uitslae: Powerball: R20 miljoen PowerballPlus: R16 miljoen Uitslae: PowerBall: 05, 11, 23, 29, 48. Powerball: 01 PowerBall Plus: 11, 20, 21, 37, 50. Powerball:…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,928 op Tuesday 10 June 2025.
Uitslae: Powerball: R20 miljoen PowerballPlus: R16 miljoen Uitslae: PowerBall: 05, 11, 23, 29, 48. Powerball: 01 PowerBall Plus: 11, 20, 21, 37, 50. Powerball:…
WES-KAAP. – ‘n Pa (27) is Maandag deur die Paarl-streekhof op verskeie aanklagte van digitale mensehandel en seksuele misdrywe teenoor sy eie minderjarige kinders…
GAUTENG. – ‘n Polisiekaptein (59) wat verbonde is aan die Tshwane Polisie-akademie in Pretoria-Wes, is Maandag in die Pretoria-landdroshof op R8 000 borgtog vrygelaat.…
Amid the quiet plains of the North West, a one-of-a-kind Wolf sanctuary is fighting for survival – home to more than 170 rescued animals,…
Die uitbreking van A-pokke is steeds ’n openbare gesondheidskrisis, sê die direkteur-generaal van die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO), dr. Tedros Ghebreyesus. Lees ook: Marokko bevestig eerste…
KWAZULU-NATAL. – Menslike oorskot is Maandag in ‘n suikerrietland op ‘n plaas buite Inanda ontdek. Reaction Unit South Africa (Rusa) sê in ‘n sosiale…
GRAZ, OOSTENRYK. – Sowat tien mense is oorlede ná ’n man, glo ’n voormalige leerling, vanoggend hier by die BORG Dreierschützengasse hoërskool op leerlinge…
VSA. – Betogings teen deportasie en immigrasie-beamptes het na nog Amerikaanse stede versprei nadat dit Vrydag in Los Angeles begin het. Lees ook: 60…
ISRAEL. – Israel het vanogged gesê die 12 aktiviste wat op die Madleen-seiljag was wat noodvoorraad in Gasa wou aflewer, sal na hul lande…
VRYSTAAT. – ‘n Polisie-sersant (42) het Maandag op aanklag van die ontvoering en afpersing van ‘n vermiste tiener van Bloemfontein in die plaaslike landdroshof…