Brekende Nuus
Afrikaans

Eskom waarsku oor moontlike beurtkrag dié naweek

Eskom waarsku oor moontlike beurtkrag dié naweek
fotokrediet: Canva
Eskom waarsku oor moontlike beurtkrag dié naweek fotokrediet: Canva

Lees ook: Saak teen Putco-verdagtes uitgestel

Eskom het ’n waarskuwing uitgereik dat beurtkrag moontlik dié naweek ingestel kan word na 10 maande sonder enige beurtkrag.

Fase 4-beurtkrag kan moontlik dié naweek ingestel word.

Eskom het gesê dit sal later meer inligting gee.

Bronne: Eskom

Lees ook: Saak teen Putco-verdagtes uitgestel