GAUTENG. – Die familie van Johan Fourie word deur Kalafong Provinsiale Tersiêre Hospitaal gesoek.
Die hospitaal wil Fourie met sy familie herenig.
Enigeen met inligting van sy familie word gevra om die maatskaplike werker van die hospitaal gedurende kantoorure by 012 318 6610 te bel.





