Brekende Nuus
Afrikaans

Fase 3-beurtkrag voorlopig ingestel

Eskom het gesê enige veranderinge sal aangekondig word.

Fase 3-beurtkrag voorlopig ingestel

fotokrediet: Canva
Fase 3-beurtkrag voorlopig ingestel fotokrediet: Canva

Lees ook: Een doodgeskiet in New York- ondergrondse treinstasie

Eskom het aangekondig fase 3-beurtkrag sal voorlopig tot verdere kennisgewing ingestel word.

Dit volg na die beurtkrag gewissel het tussen fase 3 in die oggend en fase 4 in die aand.

Eskom het gesê hulle werk om die kapasiteit te verbeter en meer opwekkingseenhede aan die gang te kry. Enige veranderinge sal aangekondig word.

Bronne: My Broadband, BusinessTech, Eskom se Push

Lees ook: Een doodgeskiet in New York- ondergrondse treinstasie