Fase 4-beurtkrag ingestel tot Sondag

Lees ook :

Fase 4-beurtkrag ingestel tot Sondag
Fase 4-beurtkrag ingestel tot Sondag fotokrediet: Canva

Lees ook: Nandipha Magudumana se borgaansoek tot Maandag uitgestel

Eskom het aangekondig fase 4-beurtkrag sal tot Sondagoggend 05:00 aangaan. Daarna behoort dit weer vanaf 16:00 fase 2 te wees .

Die Eskom-woordvoerder het gesê die hoër beurtkragfase is nodig om noodopwekkingsreserwes op te bou en om herstelwerk vir volgende week te doen.

Eskom sal nog inligting gee as enige skielike veranderinge plaasvind. Hulle herinner mense om krag spaarsamig te gebruik.

Bronne: IOL, Jacaranda FM, Moneyweb

Lees ook: Nandipha Magudumana se borgaansoek tot Maandag uitgestel

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief