Polisie skiet 18 ‘transitorowers’ dood
Die polisie het volgens inligting op 'n huis toegeslaan toe 'n oor-en-weer-skietery plaasgevind het.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,280 op Friday 1 September 2023.
Die polisie het volgens inligting op 'n huis toegeslaan toe 'n oor-en-weer-skietery plaasgevind het.
Trump is van Maart af in vier kriminele sake aangekla.
Die staat het geweier om te vervolg en 'n geregtelike doodsondersok is ingestel.
Gister se hofbevel is 'n oorwinning vir demokrasie, vir die wetlike prosesse en vir die mense van Gamagara.
Steenekamp het getuig Meyiwa is binne sekondes of minute dood.
Hulle was deel van ‘n groep van vier Frans-Marokkaanse toeriste wat in Marokko vakansie gehou het.
Die stemnota het geweld teen buitelandse burgers aangehits.
Die regter sal dan moet besluit of Mafe verhoor gaan word of nie.
Sauls het gesê die nuwe naam is nie voorgestel om die geskiedkundige en kulturele belangrikheid van Beaufort-Wes te verminder nie.