Lees ook: Kamala Harris steek Trump verby in drie belangrike state
VSA. – Die FBI is besig om bewerings deur die Trump-kamp te ondersoek dat hulle deur kuberkrakers wat vir Iran werk, geteiken is.
Die FBI ondersoek ook ‘n poging om rekeninge van top-Demokrate binne te dring deur ‘n kuberaanval wat moontlik van Iran afkomstig was.
Iran het die aantygings ontken.
Die FBI het gesê hulle is bekommerd dat ander lande, spesifiek Iran, China en Rusland, in die verkiesing gaan inmeng.
Bronne: BBC, New York Times, Forbes
Lees ook: Kamala Harris steek Trump verby in drie belangrike state