Kamala Harris steek Trump verby in drie belangrike state

Lees ook :

Kamala Harris steek Trump verby in drie belangrike state
Kamala Harris steek Trump verby in drie belangrike state fotokrediet: Wikipedia

Lees ook: Kamala Harris kry genoeg steun vir Demokratiese nominasie vir presidensiële resies

VSA. – Die visepresident Kamala Harris het die voormalige president Donald Trump in drie belangrike state volgens nuwe peilings in gewildheid verbygesteek.

Die peilings deur die New York Times en Siena College het bevind Harris is voor met vier persentasiepunte in Wisconsin, Pennsilvanië en Michigan.

Harris het in Julie die presidensiële resies betree na president Joe Biden uitgetree het en haar in sy plek genomineer het.

Sy het ook $12 m. ingesamel in Kalifornië na sy en Tim Walz hulle toer deur die Amerikaanse state voltooi het.

Bronne:  Newsweek, SABC, Yahoo

Lees ook: Kamala Harris kry genoeg steun vir Demokratiese nominasie vir presidensiële resies

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief