Federale Lugvaartadministrasie kry fout op Boeing wat ontploffing kan veroorsaak

Lees ook :

Federale Lugvaartadministrasie kry fout op Boeing vliegtuig wat ontploffing kan veroorsaak
Federale Lugvaartadministrasie kry fout op Boeing vliegtuig wat ontploffing kan veroorsaak fotokrediet: Canva

Lees ook: Doodsoorsaak van Boeing- fluitjieblaser bekend

VSA. – Die Amerikaanse Federale Lugvaartadministrasie het ‘n fout op die Boeing-777 gekry wat kan veroorsaak dat die brandstoftenk ontplof.

Slegte elektriese insulasie is naby die brandstoftenk op die 777-vliegtuie gevind. Die Federale Lugvaartadministrasie het in Maart al die fout uitgewys.

Die fout is op byna 300 van Boeing se vliegtuie in die VSA gevind, wat die 77–200, –200LR, –300, –300ER, en 777F insluit.

Boeing het tot 9 Mei gehad om te reageer op die Federale Lugvaartadministrasie se verslag, maar het net gesê die probleem is nie dadelik ‘n “veiligheidsprobleem” nie.

Bronne: New York Post, News18, TMZ

Lees ook: Doodsoorsaak van Boeing- fluitjieblaser bekend

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief