Brekende Nuus
Tuis

#Nuusflitsverkeer

KIMBERLEY. – Daar is ‘n ongeluk op die N12 net na Horseshoe, op pad na Monument Hoogte Spar.

Wees versigtig indien jy in daadie rigting ry.

Hou Nuusflits dop vir meer inligting.