FlySafair het bevestig die vlieënierstaking is ná12 dae beëindig nadat Solidariteit en die lugdiens ‘n formele ooreenkoms onderleiding van die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA) onderteken het.
Lees ook: Meerderheid vlieëniers verwerp FlySafair se aanbod
Die nuwe ooreenkoms sluit ‘n vaste roostersisteem en’ n salarisverhoging van 6%, 6.5%, 6.8% en 6.9% oor die volgende vier jaar in.
Vlugte sal nou soos geskeduleer voortgaan.
Bronne: IOL, EWN, The South African
Lees ook: Meerderheid vlieëniers verwerp FlySafair se aanbod





