Powerball uitslae vir 1 Augustus 2025
Boerpotte: Powerball: R113 miljoen Powerballplus: R26 miljoen Uitslae: PowerBall: 05, 31, 33, 34, 40. Powerball: 13. PowerBall Plus: 01, 17, 21, 23, 34. Powerball: 17. *SPELERS MOET 18 JAAR EN…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,980 op Friday 1 August 2025.
Boerpotte: Powerball: R113 miljoen Powerballplus: R26 miljoen Uitslae: PowerBall: 05, 31, 33, 34, 40. Powerball: 13. PowerBall Plus: 01, 17, 21, 23, 34. Powerball: 17. *SPELERS MOET 18 JAAR EN…
FlySafair het bevestig die vlieënierstaking is ná12 dae beëindig nadat Solidariteit en die lugdiens ‘n formele ooreenkoms onderleiding van die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling…
Lesetja Kganyago, president van die Suid-Afrikaanse Reserwebank het gister die rentekoers met 25 basispunte verlaag na 7%. Dit is die vyfde rentekoersverlaging sedert September.…
GASA. – ’n Amerikaanse afvaardiging van die VSA se spesiale gesant, Steve Witkoff, en die VSA-ambassadeur aan Israel, Mike Huckabee, het Gasa vanoggend besoek.…
PRETORIA. – Die ministerie van polisie het bevestig prof. Firoz Cachalia is vanoggend amptelik ingesweer as die waarnemende minister van polisie tydens ’n seremonie…
Die Powerball-boerpot staan vanaand op ’n verwagte R113 miljoen en die PowerballPlus-boerpot op ’n verwagte R26 miljoen. Lees ook: Powerball uitslae vir 29 Julie…
Bespreek die lokaal by die Horseshoe Motel in Augustus vir slegs R230 per persoon per dag. Skakel die Horseshoe Motel Kimberley by 053 832…
VSA. – Die bekende sanger Justin Timberlake het op sosiale media bekendgemaak dat hy met Lyme-siekte gediagnoseer is. Lees ook: Virginia Giuffre se familie…
KIJIF. – Minstens 28 mense is dood nadat Rusland gister verskeie hommeltuig- en vuurpylaanvalle op Oekraïne geloods het. Lees ook: Oekraïne en Rusland begin…
BEIJING. – Altesaam 31 inwoners van ’n ouetehuis het die week in Beijing omgekom ná vloedwater die tehuis oorstroom het. Na wat berig word,…