Aanhangers van Francois Bloemhof kan hulself gereed maak vir Oor jou dooie liggaam wat Junie beskikbaar sal wees.
Die roman is die vierde in die gewilde Ludo Labuschagne-reeks. Bloemhof het op sy Facebook-blad aangekondig dat hy nou vir ’n laaste maal deur die manuskrip gaan werk, “en die skeidingsangs neem toe”.
Oor jou dooie liggaam word deur LAPA-uitgewers uitgegee.


Bronne: Francois Bloemhof Facebook-blad, LAPA
Kry jou nuutste nuus elke oggend per e-pos. Teken hier aan: