Frankryk sê treinnetwerk is herstel

Lees ook :

Frankryk sê treinnetwerk is herstel
Frankryk sê treinnetwerk is herstel fotokrediet: Canva

Lees ook: Aanvalle op treinnetwerk in Frankryk

FRANKRYK. – Die Franse treinoperateur, SNCF, het gister gesê herstelwerk aan die land se treinnetwerk is voltooi.

Dit volg na verskeie aanvalle Vrydag, die eerste dag van die Olimpiese Spele, deur onbekende partye op die treinnetwerk.

Drie gevalle van brandstigting het Vrydag plaasgevind deur onbekende partye wat hoëspoedtreinnetwerke in Atlantique, Est en Nord geteiken het. ‘n Vierde aanval is deur werkers voorkom.

Bronne: DW – South Africa, EWN, Le Monde

Lees ook: Aanvalle op treinnetwerk in Frankryk

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief