Hoërskool Pinelands-leerders geskors na ‘veiling’
WES-KAAP. – Leerders van Hoërskool Pinelands het glo mede-leerders voorskool in ‘n fietshok “opgeveil” en is daarna weens die beweerde “rassistiese” voorval, hangende ‘n…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,612 op Monday 29 July 2024.
WES-KAAP. – Leerders van Hoërskool Pinelands het glo mede-leerders voorskool in ‘n fietshok “opgeveil” en is daarna weens die beweerde “rassistiese” voorval, hangende ‘n…
GAUTENG. – Drie verdagtes verskyn vandag onderskeidelik in die Pretoria-Noord en Temba-landdroshowe op aanklagte van transitoroof, die besit van ‘n onwettige vuurwapen en ammunisie…
MPUMALANGA. – Twee Lesotho-burgers, wat vermoedelik onwettige myners is, is Vrydag met skietwonde in die Rob Ferreira-hospitaal aangetref. Beide is in hegtenis geneem. Kol.…
GAUTENG. – Siphamandla Peterson (15) en Sibusiso Sibiya (17) het op 15 April by Rock Falls Adventure Ranch in Centurion verdrink. Die verslag van…
Lees ook: Frankryk sê treinnetwerk is herstel FRANKRYK. – Die telekommunikasienetwerk in Frankryk is geteiken in ‘n aanval enkele dae na die treinnetwerk gevandaliseer…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Onderwyseres (46) is vanoggend by Laerskool Phikiswayo op die skoolperseel in Richmond Farm doodgeskiet. Kol. Robert Netshiunda sê twee verdagtes het…
In die era van videospeletjies en digitale vermaak kan maklik aanvaar word dat klassieke bord- en kaartspeletjies ‘n ding van die verlede is. Toe…
Lees ook: Aanvalle op treinnetwerk in Frankryk FRANKRYK. – Die Franse treinoperateur, SNCF, het gister gesê herstelwerk aan die land se treinnetwerk is voltooi.…
Tydens die afgelope Saterdag se Kaapse skolejudotoernooi, het judokas van graad 1 en 2 eers halt geroep toe hul heldin op die Olimpiese program…
WES-KAAP. – Die kragonderbreking wat Sondagaand die landing van vliegtuie op Kaapstad Internasionale Lughawe beïnvloed het, is net na 01:00 vanoggend herstel. Ongeveer 12…