Gaan president Cyril Ramaphosa opsy staan na jongste Phala Phala-verslag?

Lees ook :

Fotokrediet Wikipedia

PAS BEKEND | Phala Phala-ondersoek: Onafhanklike paneel vind prima facie-bewyse teen president Cyril Ramaphosa

Die onafhanklike paneel onder voorsitterskap van die afgetrede hoofregter Sandile Ngcobo het bevind dat president Cyril Ramaphosa vrae het om te beantwoord in verband met die Phala Phala-diefstal.

In die verslag wat Woensdagaand uitgereik is, is bevind Ramaphosa het moontlik ’n aantal wette oortree. Die Phala Phala-paneel het bevind Ramaphosa het dalk ernstige oortredings gepleeg en teenkorrupsiewette oortree.

Volgens die verslag het Ramaphosa moontlik vier wette oortree.

Lees meer: https://afrinuus.com/…/phala-phala-ondersoek…/

Intussen het dr. Nkosazana Dlamini-Zuma, minister van samewerkende regering en tradisionele sake, tydens ‘n televisie-uitsending op eNCA gesê sy is van mening dat die president in sy kapasiteit as staatspresident en ook as ANC-leier opsy moet staan.

Die DA en VF Plus het ook mediaverklarings vrygestel waarin hulle kennis neem van die gebeure.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief