Galloway-saak uitgestel vir voorverhoor

Lees ook :

KIMBERLEY. – Hansie Galloway, die voormalige eienaar van die kuierplek Shadows in Kimberley, het vandag weer in die Kimberley-landdroshof verskyn. Nadat nuwe inligting sowat twee weke gelede ingedien is, is die saak vandag uitgestel vir die voorverhoor.

Galloway staan tereg op ’n aanklag van seksuele aanranding nadat dit aan die lig gekom het dat hy na bewering ’n dogtertjie (9) in 2015 seksueel aangerand het. Die meisietjie was ten tye van die misdryf vier jaar oud.

Landdros Roland Birch het die saak tot 12 Augustus 2019 uitgestel.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief