Lees ook: Gayton McKenzie stel nog lyste aan publiek vry
Gayton McKenzie het die insluiting van “Die Stem” in die nasionale volkslied verdedig ná die EFF geëis het dit moet verwyder of vervang word.
McKenzie het gesê Die Stem is deel van wie Suid-Afrikaners was en wie hulle nou is.
Hy het gesê Suid-Afrikaners moet die nasionale volkslied beskerm, want dit is een van die mooiste volksliedere. McKenzie het gesê die insluiting van Die Stem wys hoe ver ons as ‘n nasie gekom het.
“Die Stem is part of who we were and who we've become you cannot pinpoint some issues. we must protect the national anthem” @GaytonMcK
— News Live SA (@newslivesa) July 16, 2024
“Die stem is being included is such an expression of how far we've come as a nation. We will not be ashamed to say we support Die Stem being… pic.twitter.com/HT91hryIK4
Bronne: IOL, X, Swisher Post

