Gebarste pyp veroorsaak sinkgat in Durban

Lees ook :

Gebarste pyp veroorsaak sinkgat in Durban
Gebarste pyp veroorsaak sinkgat in Durban fotokrediet: Canva

Lees ook: Drie kinders oorlede in brand op Soebatsfontein

DURBAN. – Die eThekwini-munisipaliteit het gewaarsku oor ‘n massiewe sinkgat in Dr. Ysuf Dadoostraat in die Durbanse sakekern.

‘n Ondergrondse waterpyp het gebars en die sinkgat gevorm.

Die hoek van Dr. Yusuf Dadoostraat, Dr Goonamstraat, Bertha Mkhizastraat en Dawid Websterstraat is gesluit.

Inwoners word gewaarsku om alternatiewe roetes te gebruik. Die sinkgat het geen invloed op die Comrades-marathon nie.

Bronne: ECR, IOL

Lees ook: Drie kinders oorlede in brand op Soebatsfontein

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief