Drie kinders oorlede in brand op Soebatsfontein

Lees ook :

Drie kinders oorlede na brand op Soebatsfontein
Drie kinders oorlede na brand op Soebatsfontein fotokrediet: Canva

SOEBATSFONTEIN. – Drie kinders is gister oorlede gevind na ’n brand op Soebatsfontein.

Die polisie het ’n vrou (25) buite ’n huis met brandwonde gevind. Drie kinders – twee meisies (8) en ’n seun (2) – is oorlede in ’n slaapkamer in die gebrande huis gevind.

Die oorsaak van die brand word ondersoek.

Bronne: SAPD

Lees ook: SAPD loods soektog na kaping en poging tot moord

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief