Geel vlak 1-waarskuwing vir donderstorms vir vandag uitgereik

Lees ook :

Geel vlak 1-waarskuwing vir donderstorms vir vandag uitgereik fotokrediet; Canva

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n geel vlak 1-waarskuwing vir donderstorms en moontlike oorstromings vir die Noord-Kaap vir vandag uitgereik.

Lees ook: Tsoenami-waarskuwing gelig vir Filippyne ná aardbewing

Reën is vir die Noord-Kaap, Wes-Kaap, Vrystaat, Noord-Wes, Gauteng, KZN, Oos-Kaap, Mpumalanga en Limpopo voorspel.

Die weerdiens herinner die publiek daaraan om lopende water te vermy. Mense word aangemoedig om die weer vir enige verandering dop te hou.

Bronne: SAWD

Lees ook: Tsoenami-waarskuwing gelig vir Filippyne ná aardbewing

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief