Brekende Nuus
Afrikaans

Tsoenami-waarskuwing gelig vir Filippyne ná aardbewing

Tsoenami-waarskuwing gelig vir Filippyne ná aardbewing

fotokrediet: Canva
Tsoenami-waarskuwing gelig vir Filippyne ná aardbewing fotokrediet: Canva

FILIPPYNE. – Die tsoenami-waarskuwing wat ná vanoggend se 7.5 op die Richterskaal aardbewing in die Filippyne is gelig.

Lees ook: Aardbewing van 7.5 tref Filippyne, waarskuwing vir tsoenami uitgereik

Twee mense is in vanoggend se aardbewing in die suide van die Filippyne oorlede en verskeie mense is ontruim.

Die Pacific tsoenamiwaarskuwingsentrum het vanoggend gewaarsku golwe wat tot 3 meter bo die normale gety kan bereik kan dele van die Filippyne, Indonesië en Palau tref.

Bronne: The Independent,BBC, Euronews

Lees ook: Aardbewing van 7.5 tref Filippyne, waarskuwing vir tsoenami uitgereik