Daily lotto uitslae vir 30 Oktober 2025
Boerpotte: Daily lotto: R500 000 Daily Lotto Plus: R150 000 Uitslae: Daily Lotto: 05, 11, 15, 21, 34. Daily Lotto Plus: 02, 04, 26, 33, 35.…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,070 op Thursday 30 October 2025.
Boerpotte: Daily lotto: R500 000 Daily Lotto Plus: R150 000 Uitslae: Daily Lotto: 05, 11, 15, 21, 34. Daily Lotto Plus: 02, 04, 26, 33, 35.…
Sjef en storieverteller Frik de Jager is geen onbekende in die kulinêre bedryf nie en het ‘n huishoudelike naam as kos persoonlikheid geword. Jy…
KAAPSTAD. – Burgemeester Geordin Hill-Lewis het gewaarsku dat die aantal operasionele SAPD-lede in Kaapstad oor die afgelope vier jaar met ongeveer 15% gedaal het,…
WES-KAAP. – ‘n Kat wat ‘n nag lank aan die bokant van ‘n straatlig in Gugulethu vasgekeer was, is deur insp. Lwazi Ntugnele en…
VK. – Julia Wandelt (24), die vrou wat glo Maddie McCann se familie bekruip het, het gister getuig sy is nog “50-50” oor of…
In an era where nearly every aspect of life has shifted to digital platforms, the legal sector is finally catching up. The Department of…
Die polisie het bevestig dat die werwingsproses vir nuwe beamptes tans aan die gang is met die eerste fase van die keuringsproses. Gordon Hill-Lewis,…
AFRIKA. – ’n Studie deur die Universiteit van Oxford, gepubliseer in Nature, wys dat Afrika se ekosisteme tans met minder as twee derdes van…
Tussen Zabeth, Wilbur en die aantreklike Liam Sheldon moet hulle die Sheldon-dinastie se donker geheime en hul elkeen se eie verlede ontrafel voordat nog…
PARYS, FRANKRYK. – Die twee verdagtes wat in hegtenis geneem is vir die inbraak by die Louvre-museum het “gedeeltelik erken dat hulle betrokke was”…