Geel vlak 2-waarskuwing vir donderstorms in Mpumalanga uitgereik

Lees ook :

Geel vlak 2-waarskuwing vir donderstorms in Mpumalanga uitgereik
Geel vlak 2-waarskuwing vir donderstorms in Mpumalanga uitgereik fotokrediet: Saws

Lees ook: Kraaie sal waarskynlik tot Vrydag gaap

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het vir vandag ’n geel vlak 2-waarskuwing vir erge donderstorms in Mpumalanga uitgereik.

Mpumalanga, Noord-Wes, Vrystaat, KZN, Gauteng en Limpopo beleef tans ‘n hittegolf, wat na verwagting tot Vrydag sal aanhou.

Mense word aangemoedig om die weer in hulle omgewing dop te hou vir enige veranderinge.

Bronne: Saws

Lees ook: Kraaie sal waarskynlik tot Vrydag gaap

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief