Lees ook: Hittegolf voorspel vir verskeie dele van die land
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het gewaarsku ’n hittegolf wat vandag sal begin, sal waarskynlik tot Vrydag aanhou.
Die hittegolf sal na verwagting KZN, Limpopo, Gauteng, Mpumalanga, die Noord-Wes en Vrystaat tref.
Mense word daaraan herinner om baie water te drink en hulle diere van water te voorsien en om sover as moontlik uit die son te bly.
Bronne: Saws





