Brekende Nuus
Afrikaans

Geel vlak 2-waarskuwing vir donderstorms vir die Oos-Kaap uitgereik

Geel vlak 2-waarskuwing vir donderstorms vir Oos-Kaap uitgereik
Geel vlak 2-waarskuwing vir donderstorms vir Oos-Kaap uitgereik

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n geel vlak 2-waarskuwing vir donderstorms vir vandag vir die Oos-Kaap uitgereik.

Lees ook: Geel vlak 2-waarskuwing vir donderstorms vir vandag uitgereik

Daar ‘n moontlikheid dat die weersomstandighede motorongelukke tot gevolg kan hê. Die weerdiens het ook gewaarsku oor die moontlikheid van oorstromings, skade aan infrastruktuur en eiendom, asook kragonderbrekings.

Die kusgebiede van die Oos-Kaap is met ‘n geel vlak 2-kennisgewing teen skadelike winde gewaarsku.

Die publiek word herinner om die weer dop te hou vir enige verandering.

Bron: SAWD

Lees ook: Geel vlak 2-waarskuwing vir donderstorms vir vandag uitgereik