Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n geel vlak 2-waarskuwing vir donderstorms vir vandag vir dele van die Noord-Wes, Gauteng en Vrystaat uitgereik.
Lees ook: Regter beslis Ghislaine Maxwell-hofdokumente kan vrygestel word
Daar is ‘n moontlikheid van oorstromings, hael, skade aan infrastruktuur en onderbreking van noodsaaklike dienste.
Mense word herinner om die weer dop te hou vir enige verandering.
Bron: SAWD
Lees ook: Regter beslis Ghislaine Maxwell-hofdokumente kan vrygestel word

