Brekende Nuus
Afrikaans

Geel vlak 2-waarskuwing vir donderstorms vir vandag uitgereik

Geel vlak 2-waarskuwing vir donderstorms vir vandag uitgereik
Geel vlak 2-waarskuwing vir donderstorms vir vandag uitgereik

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n geel vlak 2-waarskuwing vir donderstorms vir vandag vir dele van die Noord-Wes, Gauteng, Vrystaat en KwaZulu-Natal uitgereik.

Lees ook: Waarskuwing oor donderstorms vir vandag uitgereik

Daar is ‘n moontlikheid van oorstromings, hael, verlies van landbouprodukte en onderbreking van noodsaaklike dienste.

Die weerdiens herinner die publiek om lopende water en verspoelde paaie te vermy. Mense word herinner om die weer dop te hou vir enige verandering.

Bron: SAWD

Lees ook: Waarskuwing oor donderstorms vir vandag uitgereik