Brekende Nuus
Afrikaans

Waarskuwing oor donderstorms vir vandag uitgereik

Waarskuwing oor donderstorms vir vandag uitgereik
fotokrediet: Canva
Waarskuwing oor donderstorms vir vandag uitgereik fotokrediet: Canva

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n geel vlak 2-waarskuwing vir donderstorms vir vandag uitgereik.

Lees ook: 11 dood in massaskietery

Die waarskuwing is geldig vir dele van die Noord-Wes en Vrystaat.

Daar is’ n moontlikheid van oorstromings, hael, skade aan infrastruktuur en onderbreking van noodsaaklike dienste.

Mense word herinner om die weer dop te hou vir enige verandering.

Bron: SAWD

Lees ook: 11 dood in massaskietery