Brekende Nuus
Afrikaans

Geel vlak 2-waarskuwing vir donderstorms vir vandag uitgereik

Geel vlak 2-waarskuwing vir donderstorms vir vandag uitgereik

fotokrediet: Canva
Geel vlak 2-waarskuwing vir donderstorms vir vandag uitgereik fotokrediet: Canva

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n geel vlak 2-waarskuwing vir donderstorms vir vandag vir die Noord-Kaap, Noord-Wes, Gauteng, Vrystaat en KwaZulu-Natal uitgereik.

Lees ook: ID van SA-vrou tussen Jeffrey Epstein se boedelitems

Die weerdiens het gewaarsku oor moontlike skade aan infrastruktuur, die onderbreking van noodsaaklike dienste, die verlies van landbouprodukte en hael.

‘n Geel vlak 2-waarskuwing vir onstuimige wind is vir die kusgebied van die Wes-Kaap uitgereik.

Mense word herinner om die weer dop te hou vir enige verandering.

Bron: SAWD

Lees ook: ID van SA-vrou tussen Jeffrey Epstein se boedelitems