Geel vlak 2-waarskuwing vir donderstorms vir vandag uitgereik

Lees ook :

Geel vlak 2-waarskuwing vir donderstorms vir vandag uitgereik fotokrediet: Canva

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n geel vlak 2-waarskuwing vir donderstorms vir vandag vir dele van die Noord-Kaap, Vrystaat en Noord-Wes uitgereik. Die weerdiens het gewaarsku oor moontlike hael, skade aan infrastruktuur, onderbreking van noodsaaklike dienste en verlies van landbouprodukte.

Lees ook: Bekende sanger Chris Rea (74) oorlede

‘n Geel vlak 3-waarskuwing is vir KwaZulu-Natal vir vandag uitgereik. Die weerdiens het gewaarsku oor moontlike skade aan infrastruktuur, oorstromings en min sigbaarheid vir padgebruikers.

Die weerdiens herinner mense om lopende water te vermy en om nie oor laeliggende brûe te ry nie. Mense word herinner om die weer dop te hou vir enige verandering.

Bron: SAWD

Lees ook: Bekende sanger Chris Rea (74) oorlede

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief